song lyrics / Jak de Priester / N1 Van My Hart lyrics  | FRen Français

N1 Van My Hart lyrics

Performer Jak de Priester

N1 Van My Hart song lyrics by Jak de Priester official

N1 Van My Hart is a song in Afrikaans

Vanaand lê my hart op die N1
Van Pretoria tot in die Kaap
Deur die hitte van die Klein Karoo
As jy rustig hier langs my slaap

Jy was beautiful soos wat die digters skruif
In Beaufort Wes se straat
Ons het vuur gemaak onder die hemelruim en
Goedkoop wyn gedrink

Daar’s ‘n stukkie van my hart in Pretoria
Daar’s ‘n stukkie van my hart by jou
‘n Stukkie van my hart lê in Bloemfontein
Nog ‘n stukkie van my hart lê by jou

‘n Stukkie van my hart in Namakwaland
Daars ‘n stukkie van my hart by jou
‘n Stukkie van my hart bo op Tafelberg
Baie stukkies van my hart lê by jou

Liefde is ‘n roadtrip jy kan dit nooit beplan
As mense by mekaar uitkom en die hart musiek verlang
Maar deurmekaar terwyl ons leef en
Sê ek het jou lief
Koop vir haar blomme terwyl sy leef en
Skryf ‘n liefdes brief

Daar’s ‘n stukkie van my hart in Pretoria
Daar’s ‘n stukkie van my hart by jou
‘n Stukkie van my hart lê in Bloemfontein
Nog ‘n stukkie van my hart lê by jou

‘n Stukkie van my hart in Namakwaland
Daar’s ‘n stukkie van my hart by jou
‘n Stukkie van my hart bo op Tafelberg
Baie stukkies van my hart lê by jou

Maar vanaand lê my hart op die N1
Want die tyd het gekom en gegaan
As ek dink aan gister het ons oud geword
Oor my wang ryloop ‘n traan

Maar deurmekaar terwyl ons leef en
Sê ek het jou lief
Koop vir haar blomme terwyl sy leef en
Skryf ‘n liefdes brief

Daar’s ‘n stukkie van my hart in Pretoria
Daar’s ‘n stukkie van my hart by jou
‘n Stukkie van my hart lê in Bloemfontein
Nog ‘n stukkie van my hart lê by jou

‘n Stukkie van my hart in Namakwaland
Daars ‘n stukkie van my hart by jou
‘n Stukkie van my hart bo op Tafelberg
Baie stukkies van my hart lê by jou

Pluk vir haar blomme terwyl sy leef en
Skryf ‘n liefdes brief
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for N1 Van My Hart lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the calculator
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol at the bottom of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid