song lyrics / Jak de Priester / My Suikerste Bossie lyrics  | FRen Français

My Suikerste Bossie lyrics

Performer Jak de Priester

My Suikerste Bossie song lyrics by Jak de Priester official

My Suikerste Bossie is a song in Afrikaans

Ek weet ek is soms skaam
Om te sê ek het jou lief
Maar ek weet jy wil dit hoor
Dat jy’s my engel my hart se dief

Ek vleg my vingers soms deur joune
Maak die deur oop as ons ry
Maar niks kom by daai vier woorde
Wat jou oortuig om hier te bly

My Suiker bossie ek wil jou hê
My Suikerbos wat sou jou mamma
As sy nog hier was vir my sê
My Suikerbos ek wil ietsie vir jou sê
Dat ek elke aand Krispy Kreme saam met jou wil hê

Dan loop ons deur die strate van Parys
Al loop ons sonder rigting
Deur Amsterdam en deur Argenys
Al lê ons in die Karoo
Onder die sterre en die maan
Dan eet ek en jy
Ons Krispy Kreme so saam

Ek weet ek voel verlore
Sonder jou hier aan my sy
Maar ek weet ek voel gelukkig
As ons daai Krispy Kreme gaan kry

Maar ek sê niks nie oor my hart se goed
My woorde is maar min
Maar niks kom by daai vier woorde
Dit gee die lewe net weer sin

My Suiker bossie ek het jou lief
My Suiker bossie ek het jou lief
My Suiker bossie ek wil ietsie vir jou sê
Dat ek jou sak en pak
Toet-en-taal hier by my wil hê

Al loop ons deur die strate van Parys
Al loop ons sonder rigting
Deur Amsterdam en deur Argenys
Al lê ons in die Karoo
Onder die sterre en die maan
Ek en jy my Suikerste bossie saam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Suikerste Bossie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the clock
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid