song lyrics / Jak de Priester / My Lewe Hier Op Aarde lyrics  | FRen Français

My Lewe Hier Op Aarde lyrics

Performer Jak de Priester

My Lewe Hier Op Aarde song lyrics by Jak de Priester official

My Lewe Hier Op Aarde is a song in Afrikaans

My lewe hier op aarde
Is in die hande van die Heer
Daarom weet ek elke hindernis
Is net ‘n kans om iets te leer

My gesondheid van self sprekend
My oë wat als kan sien
Het ek nooit soos nou waardeur nie
Ek het geglo ek het als verdien

Maar nou dat my bene moeg raak
En my asem is maar min
Leer ek van voor die genade ken
Maak die lewe net meer sin

Nou dat die tyd se wysers
Soos ‘n see stroom snel beweeg
Wil ek my kinders langer vashou
Ek wil my vyand ook vergeef

My lewe hier op aarde
Is in die hande van die Heer
Al loop ek deur ‘n donker gang
Daar skyn ‘n lig oor al die seer

Want ek wil lewe tot ek sterwe
Ek wil lief hê dis al wat tel
Ek wil my suitcase langs die pad los
En al my seninge wil ek tel

Maar nou dat my bene moeg raak
En my asem is maar min
Leer ek van voor die genade ken
Maak die lewe net meer sin

Nou dat die tyd se wysers
Soos ‘n see stroom snel beweeg
Wil ek my kinders langer vashou
Ek wil my vyand ook vergeef

My lewe hier op aarde
Is in die hande van die Heer
Ek was nog nooit so vry gewees
Ek wens ek het dit al vroeër geleer

Om met my hele hart net lief te hê
En die lewe te geniet
Met geen bang haar op my kop nie
Want om te lewe is verniet

Maar nou dat my bene moeg raak
En my asem is maar min
Leer ek van voor die genade ken
Maak die lewe net meer sin

Nou dat die tyd se wysers
Soos ‘n see stroom snel beweeg
Wil ek my kinders langer vashou
Ek wil my vyand ook vergeef
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Lewe Hier Op Aarde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the house
2| symbol to the left of the heart
3| symbol at the top of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid