song lyrics / Jak de Priester / Mika Se Song lyrics  | FRen Français

Mika Se Song lyrics

Performer Jak de Priester

Mika Se Song song lyrics by Jak de Priester official

Mika Se Song is a song in Afrikaans

Jou lewe is ‘n journey
Jy gaan baie lesse leer
As jy val is nie die einde nie
Maar as jy opstaan word jy meer

Geld maak jou nie ryk nie
Maar daar sonder is ook sleg
Maar gaan reis eers deur die wêreld
Dat jou oë wyd oop kan gaan

Bel vir my, bel vir ma
En bly lief vir Afrikaans
Maar leer ook ander tale praat
Lief die oomblik vat ‘n kans

Want jy’s kaptein
Van jou eie skip
Jy’s die toergids na jou hart se punt

Jy’s die sleutel
Tot jou happiness
Jy's die paspoort ek gaan jou mis

Geniet jou lig blou oë
Ja die wêreld hou daarvan
Maar mag jy diep in mense kyk
Mag jy omgee en verstaan

Bly soms stil maak geraas
Skree jou naam uit oor die berge
Maak vrede met wat jou binne pla
Jy wil nie swaar begasie dra nie

Jy’s kaptein
Van jou eie skip
Jy’s die toergids na jou hart se punt

Jy’s die sleutel
Tot jou happiness
Jy’s die paspoort ek gaan jou mis

Gaan gereeld London toe
Loop oor Waterloo se brug
Staan jy stil in die middel
Kyk na die Thames Rivier die brug

Weet dan goed ek en jou ma
Ja ons spore lê ook daar
Hand aan hand toe ons jonk was
Met baie drome en mekaar

Speel klavier, speel kitaar
Want as jy weer kyk is jy daar
Loop jy man alleen in die wêreld
Sing jy liedjies uit jou hart

Jy’s kaptein
Van jou eie skip
Jy’s die toergids na jou hart se punt

Jy’s die sluetel
Tot jou happiness
Jy's die paspoort
Gaan jou mis
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Mika Se Song lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol to the right of the house
3| symbol at the bottom of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid