song lyrics / Jak de Priester / Man Van Blikkiesdorp lyrics  | FRen Français

Man Van Blikkiesdorp lyrics

Performer Jak de Priester

Man Van Blikkiesdorp song lyrics by Jak de Priester official

Man Van Blikkiesdorp is a song in Afrikaans

Hy sê die lewe raak moeilik hoe ouer jy raak
Die gras is altyd groener aan daai kant van die draad
Hy sê alles verander van hoe dinge was
Waaroor ons worry en waarvoor ons lag

Hy sê die somer is lekker en die winter is koud
Maar die aarde verwarm lyk my daar's vout
Hy sê ‘n medies is te duur ‘n hospital plan te skraal
So as iets nou moet gebeur moet die Here my kom haal

Maar dankie tog, dankie tog
Dankie vir ‘n Grandpa en ‘n glasie wyn
Dankie tog, dankie tog
Dankie vir ‘n Grandpa en ‘n glasie wyn

Hy sê hy het baie drome maar het alles vergeet
Hoe leef mens jou droom uit met so baie seer?
Waar is die pad nou, hoeveel tyd het ek nog?
Is dit te laat om te droom of kan ek dalk nog?

Hy vra waar was my pa om my styf vas te hou?
Waar was my pa om my selfbeeld te bou?
Maar my pa was net nêrens om my hand vas te hou
So my enigste pa is ‘n Grandpa my ou

Maar dankie tog, dankie tog
Dankie vir ‘n Grandpa en ‘n glasie wyn
Dankie tog, dankie tog
Dankie vir ‘n Grandpa en ‘n glasie wyn

Hy sê hy het niks nie maar dit maak hom vry
Hy sê hy het kinders en dit maak hom bly
Hy sê hy het een lewe maar sy uurglas loop leeg
Hy sê drome bly drome as jy te stadig beweeg
Hy sê drome bly drome as jy te stadig beweeg
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Man Van Blikkiesdorp lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the smiley
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid