song lyrics / Jak de Priester / Lief En Leed lyrics  | FRen Français

Lief En Leed lyrics

Performer Jak de Priester

Lief En Leed song lyrics by Jak de Priester official

Lief En Leed is a song in Afrikaans

Ek is lank terug gebore
Om die wêreld te sien
Om my lief en my leed en
My brood te verdien

Ek is van jongs af geleer
Om my beste te gee
Om na die wen streep te hardloop
Te swem in die see

Ek is veduidelik dat harde werk
My êrens sou bring
Medaljes in sport
En in die skool koor te sing

Om te glimlag vir die mense
Voor etes te bid
Om op te staan in die skoolbus
Sodat ‘n dame kan sit

Maar daar’s ‘n tyd om te kom en
‘n Tyd om te gaan
‘n Tyd om te luister
En ‘n tyd om te shine

‘n Tyd om te jaag en
‘n Tyd om te sit
‘n Tyd om te luister
En ‘n tyd om te bid

Ek het gesien in die lewe
Dat die dice vir jou val
Jy woon in ‘n mooi huis
Of bly in ‘n stal

Die wêreld is ons wooning
Daar’s oorlog en daar is rus
Die bal in jou hande
Jy kan dit gryp of dit mis

Maar daar’s ‘n tyd om te kom en
‘n Tyd om te gaan
‘n Tyd om te luister
En ‘n tyd om te shine

‘n Tyd om te jaag en
‘n Tyd om te sit
‘n Tyd om te luister
En ‘n tyd om te bid

Ek het geleer dat die tyd
Vir niemand sal stil staan
En dat die haan
Op ‘n dag weer sal kraai

Ek het geleer dat my lewe
Net genade van bo is
En dat net liefde
Die hart kan genees

Daar’s ‘n tyd om te kom en
‘n Tyd om te gaan
‘n Tyd om te luister
En ‘n tyd om te shine

‘n Tyd om te jaag en
‘n Tyd om te sit
‘n Tyd om te luister
En ‘n tyd om te bid

Daar’s ‘n tyd om te troos
En ‘n tyd om te sing
Daar’s ‘n tyd om met liefde
En hulde te bring

Daar’s ‘n tyd om te kom en
‘n Tyd om te ry
‘n Tyd om die heeldag
In jou warm bed te bly

Daar’s ‘n tyd om te wen
En ‘n tyd vir verloor
Daar’s ‘n tyd om te luister
En ‘n tyd om te hoor

Daar’s ‘n tyd vir vergewe
En ‘n tyd vir vergeet
Daar’s ‘n tyd om te lewe
Dis jou lief en jou leed

‘n Tyd om te lewe
Moet dit liefs nie vergeet
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lief En Leed lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the thumbs up
2| symbol to the left of the smiley
3| symbol to the right of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid