song lyrics / Jak de Priester / Lara lyrics  | FRen Français

Lara lyrics

Performer Jak de Priester

Lara song lyrics by Jak de Priester official

Lara is a song in Afrikaans

Lara jy was beautiful
Toe ons klein was in Parys
Ek het toe al gewens ons was groot gewees
Ek jou my secrets kon gaan wys

Jou oë was groen soos die bome
As jy my naam sê word ek skaam
Maar Lara as jy loer deur jou ronde bril
Wou ek ‘n foto van jou raam

Lara liefste Lara
Sou jy jou liefde vir my spaar?
Want ek weet dat ek jou gaan lief gaan hê
My drome sê dit klaar

Sal jou stem in my hart se kluis sit
Sal jou glimlag met my dra
Want Lara ek beloof as ons groot is
Gaan ek jou liefde weer kom vra

Lara ek het jou rond gejaag
Terwyl ons ouers buite braai
Ek het jou hande oor my oë gehou
Ek moes altyd alles raai

Jou hare was ‘n vlegsel
En in jou wange skyn die son
Jy het altyd geglo in die engeltjies
Dat Liewe Jesus weer sal kom

Lara liefste Lara
Sal jy jou liefde vir my spaar?
Want ek weet dat ek jou gaan lief gaan hê
My drome sê dit klaar

Sal jou stem in my hart se kluis sit
Sal jou glimlag met my dra
Want Lara ek beloof as ons groot is
Gaan ek jou liefde weer kom vra

Lara jy was beautiful
As ons hardloop in die son
Ek koop vir jou ‘n coke met jou naam op en
‘n P.S. I love you

Jou hare was ‘n milkshake
As ek jou lift op my bicycle
Jy was nooit bang vir die donker nie
As ek jou hand vat sou jy gil

Lara liefste Lara
Sal jy jou liefde vir my spaar?
Want ek weet dat ek jou lief gaan hê
My drome sê dit klaar

Sal jou stem in my hart se kluis sit
Sal jou glimlag met my dra
Want Lara ek beloof as ons groot is
Gaan ek jou liefde weer kom

Lara liefste Lara
Sal jy jou liefde vir my spaar?
Want ek weet dat ek jou gaan lief gaan hê
My drome sê dit klaar

Sal jou stem in my hart se kluis sit
Sal jou glimlag met my dra
Want Lara ek beloof as ons groot is
Gaan ek jou liefde weer kom vra
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lara lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol to the left of the calculator
3| symbol at the top of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid