song lyrics / Jak de Priester / Kyk In My Oe lyrics  | FRen Français

Kyk In My Oe lyrics

Performer Jak de Priester

Kyk In My Oe song lyrics by Jak de Priester official

Kyk In My Oe is a song in Afrikaans

Ek wil vir jou die sirkus kry
Klein aapies wat by jou kan bly
'n Gymnas wat jou trane weg sal sweef
‘n Tier wat deur ‘n vuur kan spring
‘n Nar wat vir jou ‘n glimlag bring
The greatest showman wil ek vir jou gee

Want as jy koud kry
As jy seer kry
Kyk net hier diep in my oë
Dan vlieg ons twee weg
Na die hemel daar bo
Ons sal sweef deur die Melkweg
Jou hare aan die sterre vleg
Maar kyk net hier diep in my oë

Dan dans ons twee eindeloos
Met die sterre daar bo
Sonder traan sonder pyn
Want alles sal verdwyn
Kyk net hier diep in my oë

Ek het jou so bitter lief
Selfs liewer as die grootste lief
Sonder jou sou my wêreld kon vergaan
Ek sal vir jou ‘n oorlog veg
Jy is vas hier aan my hart gevleg
Ek wil stories, ek wil gedigte vir jou lees

Want as jy koud kry
As jy seer kry
Kyk net hier diep in my oë
Dan vlieg ons twee weg
Na die hemel daar bo
Ons sal sweef deur die Melkweg
Jou hare aan die sterre vleg
Maar kyk net hier diep in my oë

Dan dans ons twee eindeloos
Met die sterre daar bo
Sonder traan sonder pyn
Want alles sal verdwyn
Kyk net hier diep in my oë

Jy is die tema van my liedjie jy
Terwyl ons hier op aarde bly
Sal ek die drake om jou met kaal hande beveg
Ek is jou droomvanger wat slegte drome vang
Die mooiste drome wil ek om jou hang
Wil al die blomme in die wêreld vir jou gee
Vir jou gee
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kyk In My Oe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the bulb
2| symbol at the top of the house
3| symbol at the bottom of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid