song lyrics / Jak de Priester / Hoener Met Die Rooi Skoene lyrics  | FRen Français

Hoener Met Die Rooi Skoene lyrics

Performer Jak de Priester

Hoener Met Die Rooi Skoene song lyrics by Jak de Priester official

Hoener Met Die Rooi Skoene is a song in Afrikaans

En daar’s 'n plattelandse dorpie
In die hemel mooi Karoo
Daar in Klaarstroom woon daar sout op hierdie aarde

En soos almal in die heelal
Het hulle dag tot dag bestaan
Hier's ons veilig hier sal ons bly
En hier vergaan

'n Kleindorpie sindroom
Word 'n klein dorpie se droom
Almal droom van liefde en van vrede

Vrede hier op aarde sê die dominee gereeld
Maar wie's daai hoener met die rooi?
Wie's daai hoener met die rooi?
Wie's daai hoener met die rooi skoene aan?

En almal kom van ver af om die ding te bekyk
Op almal se lippe is die selle vraag
Wat het geword van daai man se lyf?

Wie is hy? Hoe lyk hy?
Is hy vas of is hy vry?
Hoe lyk daai hoener met die rooi?
Wie’s daai hoener met die rooi?
Wie’s daai hoener met die rooi skoene aan?

Daar’s 'n kinkel in die kabel
Daar’s 'n neus in 'n man se slaai
Al die mure hier het ore
Wat jy insit sal jy maai

Wat lê agter die berge?
Is daar spoke in die straat?
Maar wie’s daai hoener
Met die rooi skoene aan?

Onnie die ontvangsdame praat soos 'n pappegaai
Ja geen wonder daars 'n voël ook op kantoor
Napolion hou alles dop
Hoe die baas kan soen en 'n moord kan flop
Maar wie’s daai hoener met die rooi?
Wie’s daai hoener met die rooi?
Wie’s daai hoener met die rooi skoene aan?

En almal kom van ver af
Om die ding te bekyk
Op almal se lippe is die selle vraag
Wat het geword van daai man se lyf?

Wie is hy? Hoe lyk hy?
Is hy vas of is hy vry?
Hoe lyk daai hoener met die rooi?
Wie’s daai hoener met die rooi?
Wie’s daai hoener met die rooi skoene aan?

Kaptein Hendrik Greyling, Cecilia De Waal
Roxy Roos is besig
Was dit 'n spook of was sy kaal?
Miss Ina Conradie, Konstabel Miekiemens
Maar wie’s daai hoener met die rooi?
Wie’s daai hoener met die rooi?
Wie’s daai hoener met die rooi skoene aan?

En almal kom van ver af
Om die ding te bekyk
Op almal se lippe is die selle vraag
Wat het geword van daai man se lyf?

Wie is hy? Hoe lyk hy?
Is hy vas of is hy vry?
Hoe lyk daai hoener met die rooi?
Wie’s daai hoener met die rooi?
Wie’s daai hoener met die rooi skoene aan?

Wie’s daai hoener met die rooi?
Wie’s daai hoener met die rooi?
Wie’s daai hoener met die rooi skoene aan?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hoener Met Die Rooi Skoene lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the suitcase
2| symbol at the top of the target
3| symbol to the left of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid