song lyrics / Jak de Priester / Hier Kom Die Somer lyrics  | FRen Français

Hier Kom Die Somer lyrics

Performer Jak de Priester

Hier Kom Die Somer song lyrics by Jak de Priester official

Hier Kom Die Somer is a song in Afrikaans

Hier kom die somer
Hier kom die somer
Hier kom die sonskyn
Dae proe soos rooiwyn uit die hemel van jou mond

As my lewe maar ‘n fliek was dan het ek ‘n goeie kans
Om met jou te kon gaan backpack of kaalvoet êrens dans
Of laat nag in ‘n slaap sak die Karoo se sterre tel
Jou oop mond by ‘n vuur soen die maanlig op jou vel

As my lewe maar ‘n fliek was sou ek aan jou beloof
Ons vat die pad na nêrens ons leef net in geloof
En ons swem in water strome besoek die platteland
Ons maak net liefdes spore met ons lywe in die sand

Hier kom die somer
Hier kom die somer
Hier kom die sonskyn
Dae proe soos rooiwyn
Uit die hemel van jou mond

Hier kom die somer
Hier kom die somer
Hier kom die sonskyn
Daai proe soos rooiwyn
Uit die hemel van jou mond

As my lewe maar ‘n fliek was het ek vir jou gesê
Daar is baie wat ek so graag van jou liefde sou wou hê
Ons klim die Eiffel Toring ons slaap soms op ‘n trein
Ons huur ‘n Kaapse woonstel al is dit bitter klein

Hier kom die somer
Hier kom die somer
Hier kom die son skyn
Dae proe soos rooiwyn
Uit die hemel van jou mond

Hier kom die somer
Hier kom die somer
Hier kom die son skyn
Dae proe soos rooiwyn
Uit die hemel van jou mond

As my lewe maar ‘n fliek was het ek vir jou gesê
Dat ek alleen reg hierdie somer op jou liefde sou wou hê
En elke aand net mal gaan met ons hande in die lug
Gedigte uit my hart skryf met ‘n koki op jou rug

Hier kom die somer
Hier kom die somer
Hier kom die son skyn
Dae proe soos rooiwyn
Uit die hemel van jou mond

Hier kom die somer
Hier kom die somer
Hier kom die son skyn
Dae proe soos rooiwyn
Uit die hemel van jou mond

Hier kom die sonskyn
Dae proe soos rooiwyn
Uit die hemel van jou mond
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hier Kom Die Somer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the trash
2| symbol to the right of the eye
3| symbol at the bottom of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid