song lyrics / Jak de Priester / Hey Christine lyrics  | FRen Français

Hey Christine lyrics

Performer Jak de Priester

Hey Christine song lyrics by Jak de Priester official

Hey Christine is a song in Afrikaans

Hey Christine
Wat sal ek doen om jou net te verdien?
As jy jouself net deur my oë kon sien
Jy's in my drome jy is my Christine

Hey Christine
Ek het niks hoe sal ek jou verdien
Alles wat jy doen maak tien uit tien
As jy jouself deur my kon sien Christine

Al is die toekoms nog so duister
Al is die wêreld nog so groot (Hey Christine)
Staan my hart net uit geheime
En is die liefde net een woord (Hey Christine)

Daar's geen grense aan my drome
Daar's geen grense aan my liefde (Hey Christine)
Jy's die sprokie ek's die stadskind
Jy is kaalvoet kaalvoet in die reën
Jy’s kaalvoet jy is kaalvoet in die reën Christine

Hey Christine
Daar's geen twyfel in my drome nie
Ek bou ‘n huis wat oor die see kan sien
En daar's ‘n kaggel vuur wat brand Christine

Hey Christine
Daar's soveel plekke wat ek jou will wys
Nou's ons jonk maar eendag is ons grys
Saam met jou will ekke droom Christine

Al is die toekoms nog so duister
Al is die wêreld nog so groot (Hey Christine)
Staan my hart net uit geheime?
En is die liefde net een woord?

Daar's geen grense aan my drome
Daar's geen grense aan my liefde (Hey Christine)
Jy’s die sprokie ek's die stadskind
Jy is kaalvoet kaalvoet in die reën
Jy’s kaalvoet jy is kaalvoet in die reën Christine

Hey Christine
Wat sal ek doen om jou net te verdien?
As jy jouself net deur my oë kon sien
Dis hoe ek droom oor jou Christine
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hey Christine lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol at the bottom of the trash
3| symbol to the right of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid