song lyrics / Jak de Priester / Halleluja Kersfees lyrics  | FRen Français

Halleluja Kersfees lyrics

Performer Jak de Priester

Halleluja Kersfees song lyrics by Jak de Priester official

Halleluja Kersfees is a song in Afrikaans

Sing halleluja hierdie Kersfees (Sing halleluja hierdie Kersfees)
Sing halleluja uit jou hart (Sing halleluja uit jou hart)
Vee die trane om jou oë weg (Vee die trane om jou oë weg)
Sit die liefde in jou hart terug (Sit die liefde in jou hart terug)

Sing halleluja en wees bly (Sing halleluja en wees bly)
Laat die liefde jou weer heelmaak (Laat die liefde jou weer heelmaak)
Laat die liefde jou weer lei (Laat die liefde jou weer lei)

Ek onthou jy kaalvoet oor die warm teer
'n Skilpad oor die pad help naby Beaufort-Wes
En ek onthou jy skilpe soek op Melkbosstrand
Om 'n engeltjie te maak vir ons kersfeesboom

Ek onthou hoe jy my blindhoek naby Gordons Baai
Hoog op die berg om die liggies te sien
En ek onthou jy my wakker maak op Kersfeesdag
Fluister in my oor en saggies sê

Sing halleluja hierdie Kersfees (Sing halleluja hierdie Kersfees)
Sing halleluja uit jou hart (Sing halleluja uit jou hart)
Vee die trane om jou oë weg (Vee die trane om jou oë weg)
Sit die liefde in jou hart terug (Sit die liefde in jou hart terug)

Sing halleluja hierdie Kersfees (Sing halleluja hierdie Kersfees)
Sing halleluja en wees bly (Sing halleluja en wees bly)
Laat die liefde jou weer heelmaak (Laat die liefde jou weer heelmaak)
Laat die liefde jou weer lei (Laat die liefde jou weer lei)

Ek onthou hoe ek sunblock oor jou skouers vee
Faktor vyf en twintig om die son te keer
Ek onthou hoe ons gedans het by Cape to Cuba
Daar was vure op die strand en 'n cocktail in jou hand

Ek onthou hoe ons gaan rondloop by die Waterfront
Soos toeriste gevoel in ons eie land
Ek onthou hoe jy my wakker maak op Kersfeesdag
Fluister in my oor en saggies sê

Sing halleluja hierdie Kersfees (Sing halleluja hierdie Kersfees)
Sing halleluja uit jou hart (Sing halleluja uit jou hart)
Vee die trane om jou oë weg (Vee die trane om jou oë weg)
Sit die liefde in jou hart terug (Sit die liefde in jou hart terug)

Sing halleluja hierdie Kersfees (Sing halleluja hierdie Kersfees)
Sing halleluja en wees bly (Sing halleluja en wees bly)
Laat die liefde jou weer heelmaak (Laat die liefde jou weer heelmaak)
Laat die liefde jou weer lei (Laat die liefde jou weer lei)

Ek onthou hoe ons probeer het in die toekoms te sien
'n Huisie by die see en 'n werk wat geld verdien
Ek onthou hoe ons wou weg gaan om die wêreld te sien
In London gaan werk om ponde te verdien

Ek onthou ek het getwyfel of jy my ook so lief het
So lief het soos wat ek jou nog altyd lief het
Maar ek weet hierdie Kersfees gaan jy my wakker maak
Fluister in my oor en saggies sê

Sing halleluja hierdie Kersfees (Sing halleluja hierdie Kersfees)
Sing halleluja uit jou hart (Sing halleluja uit jou hart)
Vee die trane om jou oë weg (Vee die trane om jou oë weg)
Sit die liefde in jou hart terug (Sit die liefde in jou hart terug)

Sing halleluja hierdie Kersfees (Sing halleluja hierdie Kersfees)
Sing halleluja en wees bly (Sing halleluja en wees bly)
Laat die liefde jou weer heelmaak (Laat die liefde jou weer heelmaak)
Laat die liefde jou weer lei (Laat die liefde jou weer lei)
Laat die liefde jou weer heelmaak (Laat die liefde jou weer heelmaak)
Laat die liefde jou weer lei
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Halleluja Kersfees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the target
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol to the right of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid