song lyrics / Jak de Priester / Groen Mamba lyrics  | FRen Français

Groen Mamba lyrics

Performer Jak de Priester

Groen Mamba song lyrics by Jak de Priester official

Groen Mamba is a song in Afrikaans

Ek sit in die donker koppie koffie in my hand
En wonder hoe de heng het ons hier beland
‘n Man en ‘n vrou en ‘n baba wat huil
Hoe kan ek my twenties vir die lewe ruil?

Ons bly in ‘n huis in die bank se huis
En net soos al die ander het ons huis ook ‘n kruis
My vrou is miskultierig dans sy vriendelik dans sy kwaad
Ek weet nie wat sy soek nie soek sy liefde ek soek raad

Groen Mamba vir jou baba
En Prozac vir jou vrou
En elke aand ‘n Disprin
Om die bloed lekker dun te hou

Groen Mamba vir jou baba
En ‘n Myprodol vir jou vrou
En die Homopaat se druppeltjies
Om die trane weg te hou

Groen Mamba vir jou baba
En Rooibos tee in die nag
En ‘n hand vol vitamienes
Dit help ons deur die dag

Die lewe het net deesdae so normal geword
Al my vriende het hierdie jaar ‘n pa geword
Vakansietyd in Hartenbos en Chips die karavaan
Orals speel die deuntjie van Sewende Laan

Elke liewe dag is nog ‘n dag verby
Tyd staan nie stil nie soos 'n trein wat ry
Die nuus maak my depressed en die baba wil nie slaap
As ons huis net eers verkoop is
Dan trek ons na die kaap

Groen Mamba vir jou baba
En Prozac vir jou vrou
En elke aand ‘n Disprin
Om die bloed lekker dun te hou

Groen Mamba vir jou baba
En ‘n Myprodol vir jou vrou
En die Homopaat se druppeltjies
Om die trane weg te hou

Groen Mamba vir jou baba
En Rooiwyn vir jou vrou
En ‘n lekker pil as jy sestig strike
Om daai spier lekker fuks te hou

Wat sou ons gedoen het sonder KFC?
Na wie sou ons gekyk het sonder DSTV?
Hoe sou ons oorleef het sonder ‘n klein bietjie wyn?
Hoe keer mens al die worries en die hart se pyn?

Hoeveel pille moet ons sluk om net ons sanity te hou?
Hoeveel gatte moet ons lek om net ons jobs te hou?
Hoeveel nagte moet ons op wees voor die baba deurnag slaap?
Ek sê jou my pellie dis lekker in die Kaap

Groen Mamba vir jou baba
En Prozac vir jou vrou
En elke aand ‘n Disprin
Om die bloed lekker dun te hou

Groen Mamba vir jou baba
En ‘n Myprodol vir jou vrou
En die Homopaat se druppeltjies
Om die trane weg te hou

Groen Mamba vir jou baba
En Prozac vir jou vrou
En elke aand ‘n Disprin
Om die bloed lekker dun te hou

Groen Mamba vir jou baba
En ‘n Myprodol vir jou vrou
En ‘n lekker pil as jy dertig strike
Om jou hare op jou kop te hou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Groen Mamba lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the camera
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid