song lyrics / Jak de Priester / God Se Kind lyrics  | FRen Français

God Se Kind lyrics

Performer Jak de Priester

God Se Kind song lyrics by Jak de Priester official

God Se Kind is a song in Afrikaans

Daar was ‘n oomblik in die lewe
Toe my hart my lyf verlaat het
Was ‘n oomblik toe my kind my hand geraak het

Was ‘n oomblik toe die dokter
Met 'n glimlag na my gluur
Daar was God se hande
Daar was ‘n engel teen die muur

Daar was riviere in my oë daar was stilte in my gees
Daar was liefde in die wêreld
Daar was vrede gewees

Daar was vertroue in jou lyfie
Dat ek die pad sal lei in hierdie stukkende wêreld
By jou sal bly

Want jy
Jy is vir my gegee
‘n Wonderwerk
Net soos die diep blou see

Die Here sal my dop hou van daar bo
Al doen ek alles verkeerd
Solank daar net liefde is
Daarom weet ek dat God ons sal lei
Terwyl jy hier op aarde bly
Mag jy die mens word wie jy moet wees
En weet dat ek by jou sal wees

Daar was ‘n oomblik in die lewe
Toe jy vir my gesmile het
Was ‘n oomblik wat die wêreld kon vergaan het

Daar was nagte in die donker
Wat jy uit jou hart uit huil en ek het trane in my nek voel
Ek jou doek moes ruil

En as jy by ons in die bed lê
En die winter oggend son skyn deur die ruit
Dan lê ons nog en cuddle
Tot wanneer ons wil
Want ek en jy het die wêreld se tyd
Oh ek en jy het die wêreld se tyd

Want jy
Jy is vir my geggee
‘n Wonderwerk
Net soos die diep blou see

Die Here sal ons dop hou van daar bo
Al doen ons alles verkeerd
Solank daar net liefde is

Daarom weet ek dat God ons sal lei
Terwyl jy hier op aarde bly
Mag jy die mens word wie jy moet wees
En weet dat ek by jou sal wees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for God Se Kind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cloud
2| symbol to the left of the clock
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid