song lyrics / Jak de Priester / Fyn Lyn lyrics  | FRen Français

Fyn Lyn lyrics

Performer Jak de Priester

Fyn Lyn song lyrics by Jak de Priester official

Fyn Lyn is a song in Afrikaans

Nog net een drankie voor ek huistoe moet ry
Nog een met Lientjie voor ek my sondes bely
Nog bietjie dieper in ‘n vreemde vrou se oë
Nog bietjie meer geld waarin ek kan glo

Nog net drie woorde om haar hartjie te wen
Nog bietjie vinniger voor ek begin rem
Nog bietjie dieper in die see se blou water
Nog bietjie later maar hoe later hoe kwaater

Daar’s ‘n fyn lyn tussen hero en zero
‘n Fyn lyn tussen alles of niks
Daar’s ‘n fyn lyn tussen wen of verloor
Maar die geheim is as jy val om jou balans weer terug te kry
Die geheim is as jy val om jou balans weer terug te kry

Nog een glas wyn voor ek huistoe moet ry
Nog net een shooter voor ons lekker kan vry
Nog net een oproep want ek leef by die werk
Nog ‘n paar skoene wat kan blink in die kerk

Nog ‘n mooi woordjie met ‘n ander man se vrou
Nog bietjie aandag almal moet van my hou
Nog net vyftig Rand daai masjien praat met my
As ek dit sou verloor sal ek honger moet bly

Daar’s ‘n fyn lyn tussen hero en zero
‘n Fyn lyn tussen alles of niks
Daar’s ‘n fyn lyn tussen wen of verloor
Maar die geheim is as jy val om jou balans weer terug te kry
Die geheim is as jy val om jou balans weer terug te kry

Nog net een oomblik ek gee jou my lyf
Nog net een drankie ek kan dronk huistoe dryf
Nog bietjie meer geld sal die wêreld kan koop
As ek nou weer kon kies het ek vroer geloop
As ek nou weer kon kies het ek vroer geloop

Daar’s ‘n fyn lyn tussen hero en zero
‘n Fyn lyn tussen alles of niks
Daar’s ‘n fyn lyn tussen wen of verloor
Maar die geheim is as jy val om jou balans weer terug te kry

Daar’s ‘n fyn lyn tussen hero en zero
‘n Fyn lyn tussen alles of niks
Daar’s ‘n fyn lyn tussen wen of verloor
Maar die geheim is as jy val om jou balans weer terug te kry

Die rede dat jy val is om jou balans weer terug te kry
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Fyn Lyn lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the bulb
2| symbol at the top of the calculator
3| symbol to the left of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid