song lyrics / Jak de Priester / Emigreer lyrics  | FRen Français

Emigreer lyrics

Performer Jak de Priester

Emigreer song lyrics by Jak de Priester official

Emigreer is a song in Afrikaans

Tasse gepak vriende gegroet
Vir die honde en katte nuwe huise gesoek
Meubels verkoop of weggegee
Splinter nuwe karre vir die bank terug gegee

Jare se spore net toe gevee
Alles gelos selfs die huis by die see
Ouma ons groet net ons sien jou nie weer
Want dis veiliger daar
Maar ons harte is seer

Want ons wil weg kom van die crime
Weg kom van die angs
Na ‘n beter plek toe trek
Vir ons kinders nog ‘n kans

Ons wil wegkom van die moord
Weg vlug van die dood
Êrens moet daar vrede wees
Of ‘n plekkie waar ons behoort

Ons wil weg kom van die angs om te slaap in die nag
Weg kom van die kommer om te ry in die dag
Ons wil in vrede kan leef en ‘n goeie lewe lei
Ons wil nie meer langer
In ‘n donker Suid Afrika bly

Ons huisie is leeg die tuin lyk nog mooi
Oor weke van nou af is alles gedooi
Familie gegroet selfoon gestop
Ons kinders se lewens is omgedop

Maar die visims is reg na jare se wag
Soveel geld is betaal en toe kom die dag
Ons lewe is in ‘n tas ons harte is in glas
Ons stemme raak stil
Ons emigreer want ons wil

Ons wil weg kom van die crime
Weg kom van die angs
Na ‘n beter plek toe trek
Vir ons kinders nog ‘n kans

Ons wil wegkom van die moord
Weg vlug van die dood
Êrens moet daar vrede wees
Of ‘n plekkie waar ons behoort

Ons wil weg kom van die angs om te slaap in die nag
Weg kom van die kommer om te ry in die dag
Ons wil in vrede kan leef en ‘n goeie lewe lei
Ons wil nie meer langer
In ‘n donker Suid Afrika bly

So ons tas is gepak die visims is reg
Môre as ons opstyg
Dan is ons weg
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Emigreer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol at the bottom of the trash
3| symbol at the top of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid