song lyrics / Jak de Priester / Eikelaan lyrics  | FRen Français

Eikelaan lyrics

Performer Jak de Priester

Eikelaan song lyrics by Jak de Priester official

Eikelaan is a song in Afrikaans

As my woorde soms te min raak
Om die liefde te beskryf
En ek skribbel alles neer op 'n bottel wyn

As Stellenbosch se strate
Soos ‘n painting voor my hang
En die winter son weer rus vind in my huis se gang

Sal my hart vanaand na jou toe waai? (Na jou toe waai)
Deur die stemme van die engele wat jou bewaar
Wens ek jy was hier om saam te reis
Dan maak ons die wêreld ons eerste huis

Want vanaand wil ek weer so graag
Met woorde aan jou raak
Met ‘n song wil ek my hart weer vir jou gee

Want ek soek myself so dikwels
In die strate van jou oë
Dan wens ek jy was hier ek mis jou so

Sal my hart vanaand na jou toe waai? (Na jou toe waai)
Deur die stemme van die engele wat jou bewaar
Wens ek jy was hier om saam te reis
Dan maak ons die wêreld ons eerste huis

Want ons liefde is ‘n love song
Waarop ons moet dans tot die son op kom
Want as Stellenbosch sy sin kon kry
Sou ek vir ewig by jou wil bly

So vat my hand en dans met my
Deur die strate van die nag
Ons kan hier net staan en op kyk
En vir daai oomblik net bly wag

Want ‘n oomblik is so kosbaar
Soos manna van daar bo
Wat maak dat ek vir ewig in liefde glo

Maar ‘n oomblik kan verby gaan
As ek nie sy siel bewaar
So ek skryf maar ‘n gedig hier vir jou in Eikelaan

Sal my hart vanaand na jou toe waai? (Na jou toe waai)
Deur die stemme van die engele wat jou bewaar
Wens ek jy was hier om saam te reis
Dan maak ons die wêreld ons eerste huis
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Eikelaan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the house
2| symbol at the bottom of the calculator
3| symbol at the bottom of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid