song lyrics / Jak de Priester / Die Pasop Liedjie lyrics  | FRen Français

Die Pasop Liedjie lyrics

Performer Jak de Priester

Die Pasop Liedjie song lyrics by Jak de Priester official

Die Pasop Liedjie is a song in Afrikaans

Daar kom ‘n oomblik in almal se lewe
Waar jou temperatuur opstyg en jou onderlyf bewe
En jou hand raak verlore onder iemand se klere

Daar kom ‘n oomblik waar julle alleen is
En ek voel soos in ‘n movie waarvan jy die akteur is
Jou hormone klap hande en jou liggaam kry tande

So ek sê pasop, pasop, pasop vir die kieme
Pasop, pasop vir die stokstywe rieme
Pasop, pasop dis waar babas vandaan kom
Want spyt kom so vining maar spyt kan ook laat kom

Pasop, pasop as die oomblik te groot word
Staan op doen push-ups dat daai oomblik weer klein word
Aai dis so lekker maar ‘n baba slaap nooit
Ek maak jou nie bang nie maar jy maak hom self groot

Daar kom ‘n oomblik in almal se lewe
Waar verstand nie meer werk nie
En met jou onderlyf lewe
En ek sê nie dis sleg nie nee nee nee nee nee
Ek sê net dink mooi

Want daar kom ‘n oomblik waar julle alleen is
En nou moet jy mooi dink of jy ‘n man of nog ‘n seun is
En ek weet jy’s ‘n bul en jy wil en jy kan
Maar daai oomblik kan duur wees

So ek sê pasop, pasop, pasop vir die kieme
Pasop, pasop vir die stokstywe rieme
Pasop, pasop dis waar babas vandaan kom
Want spyt kom so vining maar spyt kan ook laat kom

Pasop, pasop as die oomblik te groot word
Staan op doen push-ups dat daai oomblik weer klein word
Aai dis so lekker maar ‘n baba slaap nooit
Ek maak jou nie bang nie maar jy maak hom self groot

Daar kom ‘n oomblik
Waar die koel deur die kerk is
En nou stoot jy ‘n pram rond
Asof dit nou ‘n werk is
En jou lewe is nou hier
Want daai oomblik was duur

So ek sê pasop, pasop, pasop vir die kieme
Pasop, pasop vir die stokstywe rieme
Pasop, pasop dis waar babas vandaan kom
Want spyt kom so vining maar spyt kan ook laat kom

Pasop, pasop as die oomblik te groot word
Staan op doen push-ups dat daai oomblik weer klein word
Aai dis so lekker maar ‘n baba slaap nooit
Ek maak jou nie bang nie maar jy maak hom self
Jy maak hom self
Jy maak hom self groot
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Pasop Liedjie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cloud
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid