song lyrics / Jak de Priester / Die Liefde Los 'n Spoor lyrics  | FRen Français

Die Liefde Los 'n Spoor lyrics

Performer Jak de Priester

Die Liefde Los 'n Spoor song lyrics by Jak de Priester official

Die Liefde Los 'n Spoor is a song in Afrikaans

Jy het vanaand vir my gevra met ‘n traan in jou oog
Hoekom ek jou nie meer lief het nie soos die dag toe ons ontmoet het?

Jy het vanaand vir my gesê jy kan dit agterkom
Aan hoe ek is en hoe ek jou soen as ek jou nag sê voor ek gaan slaap
Jy het vanaand jou hart uitgehaal en in jou hande gehou om vir my te wys
En op jou kneë geval en gepleit om te hoor dat ek jou lief het

En die traan het oor jou wang gerol en die trane het ‘n spoor gelos
Soos wat die liefde ook ‘n spoor kan los ja die liefde los ‘n spoor
En ‘n traan het oor jou wang gerol en die trane het ‘n spoor gelos
Soos wat die liefde ook ‘n spoor kan los ja die liefde los ‘n spoor

Ek het vanaand myself gesien in die water van jou oë
En geskrik toe ek besef het dat ek jou afskeep
Ek het die dag weer in jou oë gesien toe ons die eerste keer
Mekaar ontmoet het en hoe nice dit was om verlief te wees om die liefde te vind

En ‘n traan het oor jou wang gerol en die trane het ‘n spoor gelos
Soos wat die liefde ook ‘n spoor kan los ja die liefde los ‘n spoor
En ‘n traan het oor jou wang gerol en die trane het ‘n spoor gelos
Soos wat die liefde ook ‘n spoor kan los ja die liefde los ‘n spoor

Maar vanaand besef ek weer hoe lief ek jou het
Liewer as ooit of vergewe myselfsig
So hiers dit nou vir die wêreld om te hoor
Ek het jou lief

En ‘n traan het oor jou wang gerol en die trane het ‘n spoor gelos
Soos wat die liefde ook ‘n spoor kan los ja die liefde los ‘n spoor
En ‘n traan het oor jou wang gerol
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Liefde Los 'n Spoor lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the calculator
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol to the left of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid