song lyrics / Jak de Priester / Bokkie Waar's Jou Hart? lyrics  | FRen Français

Bokkie Waar's Jou Hart? lyrics

Performer Jak de Priester

Bokkie Waar's Jou Hart? song lyrics by Jak de Priester official

Bokkie Waar's Jou Hart? is a song in Afrikaans

Die lewe is ‘n legkaart
En al die stukke lê deurmekaar
As ons uiteindelik in mekaar pas
Is die lewe reeds weer klaar

Elke dag dan kom die son op
En elke aand gaan hy weer sak
Dis ‘n dag wat goed verby is
Ek sit my legkaart in sy rak

Maar my bokkie waar’s jou hart?
My bokkie waar’s jou hart?
My bokkie waar’s jou hart?
Hier sit ek nou in pyn en smart

En die donker gaan my vang ja
Ja die donker gaan my vang
Die donker gaan my vang
As ek na jou aanhou verlang

Ja ‘n vrou wil dit nog hoor
Dat haar man haar nog bemin
Maar niemand op hierdie aarde weet
Hoekom sê ons dit so min

Want ‘n vrou wil hê haar man
Moet haar nog soen soos toe sy jonk was
Sy will sy arms om haar lyf hê
Sy wil hom voel soos toe hy stout was

Maar my bokkie waar’s jou hart?
My bokkie waar’s jou hart?
My bokkie waar’s jou hart?
Hier sit ek nou in pyn en smart

En die donker gaan my vang ja
Ja die donker gaan my vang
Die donker gaan my vang
As ek na jou aanhou verlang

Maar ‘n man is nie ‘n klip nie
Ja ‘n man is nie ‘n klip nie
‘n Man wil dit ook hoor
Dat net sy liefde haar bekoor

Baie skatte is nie belangrik nie
Hoe jy lyk maak minder saak
Dis net die rykdom van jou siel
Waaraan sy eintlik graag wil raak

Maar my bokkie waar’s jou hart?
My bokkie waar’s jou hart?
My bokkie waar’s jou hart?
Hier sit ek nou in pyn en smart

En die donker gaan my vang ja
Ja die donker gaan my vang
Die donker gaan my vang
As ek na jou aanhou verlang

As ‘n bus my more trap
As ‘n bus my more trap
As ‘n bus my more trap
Dan het die Here my kom vat
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bokkie Waar's Jou Hart? lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol at the top of the cross
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid