song lyrics / Jak de Priester / Bo-Blink Boogie Woogie lyrics  | FRen Français

Bo-Blink Boogie Woogie lyrics

Performers Jak de PriesterCharl du Plessis

Bo-Blink Boogie Woogie song lyrics by Jak de Priester official

Bo-Blink Boogie Woogie is a song in Afrikaans

Soms voel ek happy soms voel ek sad
Soms in die verleentheid is Eugene en sy perd
Soms voel ek ywerig soms voel ek lui
Soms wil ek saam kom maar soms wil ek bly
Soms wil ek saam kom maar soms wil ek bly

Soms voel ek lelik soms voel ek mooi
Soms groen van jalosie soms bietjie rooi
Soms is ek besig soms onaktief
Maar laat my net in vrede ek vra asseblief
Laat my net in vrede ek vra asseblief

Wil met jou dans as die son sak
Wil met jou dans as dit reën
Ek trek my blue suede shoes aan
Dan wys jy jou been
Maak nie saak wat die wêreld dink
Elke mens kan bo-blink

Soms opgewonde soms depresief
Soms moeg vir alles maar soms smoor verlief
Soms terug getrokke soms so spontaan
Soms sal ek aanklop maar soms voel ek skaam
Soms sal ek aanklop maar soms voel ek skaam

Wil met jou dans as die son sak
Wil met jou dans as dit reën
Ek trek my blue suede shoes aan
Dan wys jy jou been
Maak nie saak wat die wêreld dink
Elke mens kan bo-blink

Soms wil ek mal word soms raak ek stil
Soms op my knieë val maar soms net 'n pil
Soms is die lewe 'n pragtige lied
Soms goue eiers maar soms als verniet
Soms goue eiers maar soms als verniet

Wil met jou dans as die son sak
Wil met jou dans as dit reën
Ek trek my blue suede shoes aan
Dan wys jy jou been
Maak nie saak wat die wêreld dink
Elke mens kan bo-blink

Soms wil ek weg gaan soms wil ek bly
Soms wil ek oor begin en 'n ou kar weer ry
Soms wil ek stad toe soms by die see
Soms wil ek opgaar maar soms als weg gee
Soms wil ek opgaar maar soms als weg gee

Wil met jou dans as die son sak
Wil met jou dans as dit reën
Ek trek my blue suede shoes aan
Dan wys jy jou been
Maak nie saak wat die wêreld dink
Elke mens kan bo-blink

Wil met jou dans as die son sak
Wil met jou dans as dit reën
Ek trek my blue suede shoes aan
Dan wys jy jou been
Maak nie saak wat die wêreld dink
Elke mens kan bo-blink

Wil met jou dans as die son sak
Wil met jou dans as dit reën
Ek trek my blue suede shoes aan
Dan wys jy jou been
Maak nie saak wat die wêreld dink
Elke mens kan bo-blink

Bo-blink
Bo-blink
Bo-blink
Bo-blink
Ongeskind
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bo-Blink Boogie Woogie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of magnifying glass
2| symbol to the left of the star
3| symbol to the right of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid