song lyrics / Jak de Priester / As Jy Vir My Smile lyrics  | FRen Français

As Jy Vir My Smile lyrics

Performer Jak de Priester

As Jy Vir My Smile song lyrics by Jak de Priester official

As Jy Vir My Smile is a song in Afrikaans

Ek was eerstens verlief op jou skoonheid
Jy was pragtig soos ‘n Hollywood vrou
Almal wou jou gehad het almal wou met jou trou

Die kompetiesie was strak soos die lewe is
En ek was ‘n arm student
Al wat ek gehad het ‘n papier en ‘n pen

En toe skryf ek maar vir jou ‘n liedjie op die ritme van die ou kraal liedjie en sing dit
Dat jy kan hoor hoe ek voel
En ek sê Michelle kyk hier staan ek nou
En as jy vir my smile kan ons ‘n huisie bou

Ek was tweedens verlief op jou persoonlikheid
Dit was warm soos ‘n vere duvet
Almal wou onder jou gaan lê almal wou by jou bly

Ek was derdens verlief op die kleur van jou oë
Dis was groen soos my jaloerse hart
Al waaraan ek heeltyd kon dink was om jou weg te vat

En toe skryf ek maar vir jou ‘n liedjie op die ritme van die ou kraal liedjie en sing dit
Dat jy kan hoor hoe ek voel
En ek sê Michelle kyk hier staan ek nou
En as jy vir my smile

En verder was ek verlief op jou mond
En jou stem was so mooi dit maak die wêreld gesond
En verder was ek verlief op jou vel
En jou vriendlike antwoord as iemand jou bel
Maar bo alles my lief was jy ‘n Hollywood ster

En toe skryf ek maar vir jou ‘n liedjie op die ritme van die ou kraal liedjie en sing dit
Dat jy kan hoor hoe ek voel
En ek sê Michelle kyk hier staan ek nou
En as jy vir my smile kan ons ‘n huisie bou
En as jy vir my smile kan ons ‘n huisie bou
En as jy vir my smile kan ons ‘n huisie bou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Jy Vir My Smile lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of magnifying glass
2| symbol at the bottom of the trash
3| symbol at the bottom of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid