song lyrics / Jak de Priester / 15 Jaar Met Klavier En Kitaar lyrics  | FRen Français

15 Jaar Met Klavier En Kitaar lyrics

Performer Jak de Priester

15 Jaar Met Klavier En Kitaar song lyrics by Jak de Priester official

15 Jaar Met Klavier En Kitaar is a song in Afrikaans

Ek ry al vir jare
Deur die land se padkaart
Ek sing duisend liedjies
In die taal van my hart
Ek swerf deur die vreemde
En dig oor die reën
Waar gaan alles heen?

Ek luister na die stories
Van ‘n man op die straat
Ek sing oor die liefde
En maak sin uit die haat
Die lewe mag kort wees
‘n Uur gaan verby
Maar jy is steeds hier by my

Vyftien jaar met klavier en kitaar
‘n Cello vir die wonde
‘n Poem vir my hart
Maar waar is die einde
En waar's die begin?
Uit ons harte sal ons sing

Vyftien jaar met klavier en kitaar
‘n Soektog na vrede
En vrees vir die liefde
Jy’s die ink in my woorde
Jy’s die krag in my stem jy’s steeds hier
Na vyftien jaar met klavier en kitaar

Ek volg al die paaie
Waar die liedjies my vat
Ek dans in die stilte
Met die son in my sak
Ek soek na die woorde
Waar die lewe verstaan
Waarheen sal ek dan gaan?

Ek skryf oor my mense
My land en my kind
Ek ryloop met gedagtes
Moet myself altyd vind
As ek eendag moet sê
Wat het ek gedoen?
Sal ek sê
Ek was lief vir jou

Vyftien jaar met klavier en kitaar
‘n Cello vir die wonde
‘n Poem vir my hart
Maar waar is die einde
En waar’s die begin?
Uit ons harte sal ons sing

Jy’s die ink in my woorde
Jy’s die krag in my stem
Jy’s die pad waar ek rondwaal
Die reis wat ek wen
En jy's die son in die winter
En jy’s die see in my oë
Jy’s steeds hier na vyftien jaar

Vyftien jaar met klavier en kitaar
‘n Cello vir die wonde
‘n Poem vir my hart
Maar waar is die einde
En waar’s die begin?
Uit ons harte sal ons sing

Vyftien jaar met klavier en kitaar
‘n Cello vir die wonde
‘n Poem vir my hart
Maar waar is die einde
En waar’s die begin?
Uit ons harte sal ons sing (Sal ons sing)

Vyftien jaar met klavier en kitaar
‘n Soektog na vrede
En vrees vir die liefde
Jy’s die ink in my woorde
Jy’s die krag in my stem
Jy’s steeds hier
Na vyftien jaar met klavier en kitaar
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 15 Jaar Met Klavier En Kitaar lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the target
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid