song lyrics / Jak De Priester / Vriendskap Se Water lyrics  | FRen Français

Vriendskap Se Water lyrics

Performer Jak De Priester

Vriendskap Se Water song lyrics by Jak De Priester official

Vriendskap Se Water is a song in Afrikaans

Ons kom al 'n lang pad
Ons ken mekaar goed
Mense sê water is dunner as bloed
Maar ek en jy weet dat die tyd ons net leer
Dat vriendskap se water ons vlerke kan gee

Die lewe gee klappe maar saam klap ons terug
Jy leen op my skouer, ek staan op jou brug
Jy wys my die sonskyn as ek my vreugde verloor
Ek speel vir jou 'n liedjie dan sing ons saam met die koor

Want die mense sê water is dunner as bloed
Maar jy is my rots in die wêreld se vloed
En ek maak jou kalm as iets binne jou woed
So ons weet dat water is soms dikker as bloed

Ek is lief vir jou kinders en jy ook vir myne
Ek's bly as jy bly is en jy ken ook my pyne
Saam maak ons planne, soms luister jy net
En laat om 'n kampvuur sal ons die wêreld kan red

Want die mense sê water is dunner as bloed
Maar jy is my rots in die wêreld se vloed
En ek maak jou kalm as iets binne jou woed
So ons weet dat water is soms dikker as bloed

Want as ek moeg is dan dra jy my
As ek ver is kom haal jy my
As ek hier is dan sê jy my die lewe is okay
As ek moeg is dan dra jy my
As ek ver is kom haal jy my
As ek hier is dan sê jy my die lewe is okay

Ons kom al 'n lang pad
Ons ken mekaar goed
Ek deel my probleme ons gee mekaar weer moed
Jy troos my as ek huil en ek koop vir jou 'n bier
En as die Springbokke wen dan sal ons dit vier

Want die mense sê water is dunner as bloed
Maar jy is my rots in die wêreld se vloed
En ek maak jou kalm as iets binne jou woed
So ons weet dat water is soms dikker as bloed

Want die mense sê water is dunner as bloed
Maar jy is my rots in die wêreld se vloed
En ek maak jou kalm as iets binne jou woed
So ons weet dat water is soms dikker as bloed
Ons weet dat water is soms dikker as bloed
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vriendskap Se Water lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the eye
2| symbol at the bottom of the trash
3| symbol to the right of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid