song lyrics / Coenie de Villiers / Karoonag lyrics  | FRen Français

Karoonag lyrics

Performer Coenie De Villiers

Karoonag song lyrics by Coenie de Villiers official

Karoonag is a song in Afrikaans

As die nag sy baadjie toeknoop
Oor die veld
En die diereriem sy blink tot teen die skerpioen laat lê
As die tweeling en die kreef kotteljons oor Beaufort-Wes
En die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet

Ruik jy katbos en kambro as dit reën in die Kleinkaroo
My hantamwind, my optelkind vanaand
Ruik jy katbos en kambro as dit reën in die Kleinkaroo
My hantamwind, my optelkind vanaand
By my vanaand

In die môre as dit blou word en die amber wolke roer
As die son sy eerste lig oor die bitterboela stoot
As die trein by Noupoort fluit en dit wegraak in die wind
En 'n tolbos iewers vaswaai teen die rant

Ruik jy katbos en kambro as dit reën in die Kleinkaroo
My hantamwind, my optelkind vanaand
Ruik jy katbos en kambro as dit reën in die Kleinkaroo
My hantamwind, my optelkind vanaand

By my
Vanaand
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Karoonag lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol at the bottom of the clock
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid