song lyrics / Coenie De Villiers / Die Tjellis Van Sarajevo lyrics  | FRen Français

Die Tjellis Van Sarajevo lyrics

Performer Coenie De Villiers

Die Tjellis Van Sarajevo song lyrics by Coenie De Villiers official

Die Tjellis Van Sarajevo is a song in Afrikaans

Die tjellis van Sarajevo
Staan in sy kamer by die ruit
Kyk oor die plein waar mense toustaan
Om ‘n stukkie brood te byt

Want die beleg van Sarajevo
Vou sy vuiste om die stad
Klem al stywer om die strate
Waar koeëls en skrapnels spat

En dan opeens verblinded
Word die plein in rook gehul
Skud ‘n skokgolf teen die ruite
Wat die tjellis met vrees vervul

As die rook en stof verdwyn, lê twee-en-twintig mense dood
En hul enigste oortreding
Was om te wag op bietjie brood

Die tjellis van Sarajevo
Neem al wapen wat hy het
Neem sy tjello en musiek
Om Sarajevo te ontset

Vir twee en twintig dae in sy manelpak op die plein
Vertolk hy die adagio
Wat spreek van bloed en pyn

Vir twee en twintig dae word die strate om hom stil
Vaag en bom op Sarajevo om sy tjello se ontwil
Die tjellis van Sarajevo wys aan hulle wat kan hoor
Dat wapens en selfs grafgeskud teen musiek die stryd verloor
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Tjellis Van Sarajevo lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the eye
2| symbol to the left of the helmet
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid