song lyrics / Coenie De Villiers / Ek Loop Die Pad lyrics  | FRen Français

Ek Loop Die Pad lyrics

Performers Coenie De VilliersAmanda Strydom

Ek Loop Die Pad song lyrics by Coenie De Villiers official

Ek Loop Die Pad is a song in Afrikaans

Ek loop die pad al lank, my lam
So kaalvoet deur die kou van
Doeriekant se doringveld
Kyk hoe lyk ek nou

En ek loop die pad so sonder hoed
Deur son en wind en grou
So kaalvoet op die slingerpad
En kyk hoe lyk ek nou

My lam, die gras is soms so groen
Die son is soms so lou
Maar ek loop hierdie pad alleen my lam
En kyk hoe lyk ek nou

Onthou jy nog hoe ons kon loop?
So loslyf en verspot
So vlieg vlieg oor die koppies heen
'n Ragab en 'n Lot

Maar nou loop ek alleen, my lam
So kaalvoet deur die kou
En soms, net soms, dan wonder ek
My lam, waar is jy nou?

Maar nou loop ek alleen, my lam
So kaalvoet deur die kou
Mmm en soms, net soms, dan wonder ek
My lam, waar is jy nou?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: AMANDA STRYDOM, ZANE CRONJE

Comments for Ek Loop Die Pad lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol to the left of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid