song lyrics / Coenie De Villiers / Sirkels lyrics  | FRen Français

Sirkels lyrics

Performer Coenie De Villiers

Sirkels song lyrics by Coenie De Villiers official

Sirkels is a song in Afrikaans

Daar's die ringe om Saturnus
Daar's die troupant van my pa
Dis die sirkels van ons lewens
Dalk 'n servetring van my ma

Al is ons almal stukkend
Al het ons onbehulpe lief
Al is die minnaars wat ons lief het
Nie ons eie nie, maar stief

Al wat dan nog oorbly is die flardes van 'n vers
Dalk 'n stukkie van 'n lied
Want dis al wat ek kon bied

Al sê ek alles wat verkeerd is
Al het ek veels te laat berou
Wat die lente aan 'n boord doen
Wil ek meebring met 'n soen

Daar's die ringe om Saturnus
Daar's die troupant van my pa
Dis die sirkels van ons lewens
Dalk 'n servetring van my ma
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sirkels lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol at the bottom of the target
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid