song lyrics / Coenie De Villiers / Bossies lyrics  | FRen Français

Bossies lyrics

Performer Coenie De Villiers

Bossies song lyrics by Coenie De Villiers official

Bossies is a song in Afrikaans

Geisbert jou someius van Rensbok
Inderdaad 'n man soos ek en jy
Gebore en getoë
In die vrugbare Hex-rivier vallei
Gekultiveer, gede-odireer
Verseker teen allerlei storms en skade

Jy kan met reg vra
Wat het hom dan gepla
Wat het hom besiel
Hoe lees die nota teen die wiel

Soms hoor ek die lemme draai, dis die aand wat uit die noorde waai
En die haan as't ware drie maal kraai

My lewe teen 'n kaart gespeld, herken jy die pyn, dan ken jy die held
Maar so ook die man tog na alles, sy eie medalje
Maar so ook die man tog na alles, sy eie medalje

Hulle sê daar's oorloë in Cambodia
Daar's blykbaar bomme in Beirut
Maar Geisbert het altyd beweer
Die noorde is enige tyd so goed

Gewoond om te wen was hy 'n man om te ken
'n Wenresep vir suburban sukses

Jy kan met reg vra
Wat het hom dan gepla
Wat het hom besiel
Hoe lees die nota teen die wiel

Ja, meneer, ek ken die hel
Ek is daarheen gestuur, teen 'n lys afgetel
Want Afrika lê onder my val

My lewe teen 'n kaart gespeld
Ek ken die pyn, maar wie is die held
So ook die man tog na alles, sy eie medalje
So ook die man tog na alles, sy eie medalje
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bossies lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the thumbs up
2| symbol at the bottom of the suitcase
3| symbol to the left of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid