song lyrics / Coenie De Villiers / Oorlog-Oorlog lyrics  | FRen Français

Oorlog-Oorlog lyrics

Performer Coenie De Villiers

Oorlog-Oorlog song lyrics by Coenie De Villiers official

Oorlog-Oorlog is a song in Afrikaans

In my kind se hande hou hy, ‘n nuwe speelding vas
Dis klein gebruik, ‘n battery, pas maklik in sy tas
Oor die skerm flikker beelde, in die newels was 'n bom
Kyk pa, sê hy en glimlag, so kom die vyand om

Sy duim beheer kontroles
Wat 'n vliegtuig laat versnel
En hy lag soos net ‘n kind kan lag oor die visioen van hel

Maar die spel daar in sy hande word elders ook gespeel
En die letsels wat die oorlog laat nie veel langer om te heel
Ja ek bly op die kantlyn staan, ‘n toeskouer wat weet
In my seun wat speel se helder lag skuil ‘n bang soldaat se kreet

In sy hand hou hy ‘n oorlog vas, my kind van amper tien
Gewikkel in ‘n veldslag wat net hy alleen kan sien
Deurbeur dit moet vorentoe, daar val ‘n leermag aan
My kind oorleef die skadus, daar bly as oorwinnaar staan

Hy's die meester van sy wêreld , hy word god, ‘n general
Wat knap sy tenks manipuleer wat bitter selde val

Maar die spel daar in sy hande word elders ook gespeel
En die letsels wat die oorlog laat nie veel langer om te heel
Ja ek bly op die kantlyn staan, ‘n toeskouer wat weet
In my seun wat speel se helder lag skuil ‘n bang soldaat se kreet
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Oorlog-Oorlog lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the television
2| symbol to the right of the heart
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid