song lyrics / Coenie De Villiers / Vir Oulaas lyrics  | FRen Français

Vir Oulaas lyrics

Performer Coenie De Villiers

Vir Oulaas song lyrics by Coenie De Villiers official

Vir Oulaas is a song in Afrikaans

Vroeg dag, voor dit lig word
Wag ek die dagbreek in
Verlang na dinge en na mense
Lank voor my dag begin

Onybyt is altyd eenders
Daar's eiers, tee en brood
Hier het ons almal uitgespoel
Dis hier waar ons nou hoort

Die horlosie tik nie meer nie
Want sien die tyd verweer
Jare sluit die lewe stop
Dis die les wat jy nou leer

Buite in die winterson
Maak ek my oë toe
Dan is ek weer veertien
Kan ek nog adamsvye proe

Aan die einde van my lewe
Aan die einde van die dag
Dans ek met my skaduwee
Hoor ek die donker lag

Die oorskot van 'n lewe pak ek versigtig langs my bed
Die foto's en herinnerings word so my enigste verset

Dans met my vir oulaas
Sy lag en sê dan ja
Al is ek nie meer daar nie
Is ek bly dat jy nog vra

Dans met my vir oulaas
Sy lag en sê dan ja
Al is ek nie meer daar nie
Is ek bly dat jy nog vra
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vir Oulaas lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol to the left of the television
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid