song lyrics / Coenie De Villiers / Telefoongesprek lyrics  | FRen Français

Telefoongesprek lyrics

Performer Coenie De Villiers

Telefoongesprek song lyrics by Coenie De Villiers official

Telefoongesprek is a song in Afrikaans

Daar was 'n tyd, dis waar
Dat sy uit sy hand kon eet
Is dit genoeg om dit te weet in hierdie dae?

Dis moeilik om te sê waar die skeuring werklik lê
En hy wonder sou dit help om te beding?

Want in elke sin skuil daar 'n swaard
In elke woord wag daar 'n lem
Die patroon is so gevestig, so bestem
Wat elk' gesprek 'n doodloopstraat

Hy bel dus desperaat 'n kennis van weleer
Kan ek jou sien, miskien, ja, natuurlik, ek verstaan
Kinders is belangrik, nee nog self geen kind of kraai nie
Ek wil my jeug nie so verraai nie

Totsiens dan gee my groete aan jou man
Totsiens dan gee my groete aan jou man

Daar was 'n tyd, dis waar
Dat sy uit sy hand kon eet, is dit genoeg om dit te weet in hierdie dae?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Telefoongesprek lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the padlock
2| symbol to the left of the cloud
3| symbol at the top of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid