song lyrics / Coenie De Villiers / Sien Jou Weer lyrics  | FRen Français

Sien Jou Weer lyrics

Performer Coenie De Villiers

Sien Jou Weer song lyrics by Coenie De Villiers official

Sien Jou Weer is a song in Afrikaans

Sien jou weer
Op ‘n straathoek eendag weer
Sien jou weer, maar totdat dit gebeur
Onthou my (La la la la la)
Ja onthou my (La la la la la)
As die een wat jou altyd sal liefhê

Sien jou weer
Langs ‘n boulevard in Parys
Sien jou weer, maar tot ons paadjies kruis
Onthou my (La la la la la)
Ja onthou my (La la la la la)
As die een wat jou altyd sal liefhê

Wie's ons om te bepaal
Vir wie't gewen, wie't gefaal?
Wie kan tog sê waar die antwoord dan lê?

Onthou my (La la la la la)
Ja onthou my (La la la la la)
As die een wat jou altyd sal liefhê

Sien jou weer, oor ‘n glasie Cabernet
Sien jou weer, maar totdat jy kom bly
Onthou my (La la la la la)
Ja onthou my (La la la la la)
As die een wat jou altyd sal liefhê

Wie's ons om te bepaal
Vir wie't gewen, wie't gefaal?
Wie kan tog sê waar die antwoord dan lê?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sien Jou Weer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the television
2| symbol at the bottom of the suitcase
3| symbol to the right of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid