song lyrics / Coenie De Villiers / Plaas lyrics  | FRen Français

Plaas lyrics

Performer Coenie De Villiers

Plaas song lyrics by Coenie De Villiers official

Plaas is a song in Afrikaans

'n Plaas is soos 'n legkaart waaraan 'n boer geduldig bou
Maar net 'n stukkie van die prentjie
Is syne om te hou

Hy weet die ware eienaar is die skepper en sy reën
Wat soms so lank kan wegbly
Hy verlang na hierdie seën

So hou hy die hemel dop
Hy bespuut die horison
Hy verstaan die taal van wolke
Die lugseleksie kon hy ruik die reën se voetspore in die nate van die wind
En waar die water wegkruip sal 'n boer
Sy heiland vind

'n Plaas hou sy geskiedenis in die aarde opgesluit
Waar mense nie kan sien nie
Bewaar die grond sy puit

'n Boer weet die geheimenis, ken die kode van die kluis
Waar 'n plaas sy skatte wegsteek en sy weelde skugter wys

En so hou hy die hemel dop
Hy bespuut die horison
Hy verstaan die taal van wolke
Die lugseleksie kon hy ruik die reën se voetspore in die nate van die wind
En waar die water wegkruip sal 'n boer
Sy heiland vind
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Plaas lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of magnifying glass
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol to the right of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid