song lyrics / Coenie De Villiers / Die Veldslag lyrics  | FRen Français

Die Veldslag lyrics

Performer Coenie De Villiers

Die Veldslag song lyrics by Coenie De Villiers official

Die Veldslag is a song in Afrikaans

Môre verower ek die hemel vir jou
Eers die lug en dan die wind en dan die wolke vir jou
Die gode is my bondgenote
Selfs die duiwel sweer aan my trou
Môre verower ek die hemel
Vir jou

As die onrus oor die onweer jou wakker maak vannag
En jy kyk by die ruite uit en sien my staan op die maan vannag
Dan bestorm ek die hemel
En selfs as ek sou verloor
Verloor ek nie verniet nie
Maar vir jou

Miskien is die swaartekrag sterker
Miskien is ek gemaak om te sterf
Maar as ek val
Val ek soos 'n engel
Wat op goeie guns vertrou
Môre verower ek die hemel
Vir jou

Miskien is die swaartekrag sterker
Miskien is ek gemaak om te sterf
Maar as ek val
Val ek soos 'n engel
Wat op goeie guns vertrou
Ja, môre verower ek die hemel
Vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Veldslag lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the clock
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid