song lyrics / Coenie De Villiers / Die Laaste Maal lyrics  | FRen Français

Die Laaste Maal lyrics

Performer Coenie De Villiers

Die Laaste Maal song lyrics by Coenie De Villiers official

Die Laaste Maal is a song in Afrikaans

Daar klop iemand aan die deur
Hy's hier om U te dank
Hy's moeg van al die reis
Hy's blind en hy's mank

Hy't reeds sy plek verbeur
Aan die tafel wat U dek
Maar ek klop tog aan die deur
Want jy hoop daar is nog plek

Die sleurstroom van die lewe
Word oplaas vir hom te veel
Heer, is dit te veel gevra dat U die brood sal deel?

Ek is daardie reisiger
Wat op U drumpel wag
Voor my is die deur gesluit en agter my is nag

Ek weet nie meer waarheen nie
My kompas is rigting kwyt
Ek sal verstaan as U my wegwys
My oor die kronkelpad verwyt

Vergeef my ongeloof
En my gebrek aan hoop
As U dalk die tafel dek
Hou asseblief vir my ook plek

Jy sien ek sukkel om te glo
Maar wat bly eintlik oor?
As ek hierdie laaste avondmaal vir oulaas moet verloor

Ek is daardie reisiger
Wat op U drumpel wag
Voor my is die deur gesluit en agter my is nag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Laaste Maal lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the thumbs up
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol at the bottom of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid