song lyrics / Coenie De Villiers / Calvyn De Wet Van Zyl lyrics  | FRen Français

Calvyn De Wet Van Zyl lyrics

Performer Coenie De Villiers

Calvyn De Wet Van Zyl song lyrics by Coenie De Villiers official

Calvyn De Wet Van Zyl is a song in Afrikaans

Calvyn de Wet van Zyl
Was 'n Boer in murg en been
Met 'n sluimerende droom
Van 'n land wat sonder skroom
Onbesmet is deur 'n donker ideaal
Onbesmet is deur 'n donker ideaal

Calvyn de Wet van Zyl
Koop 'n Musgrave 303
Wat hy bêre in sy kas
Met patrone in sy tas
Langs sy oupa se geskifte bandolier
Langs sy oupa se geskifte bandolier

Hier by die barrikade
Is daar bitter min genade
Dis waarom ons glo, dis waarom ons bid
Want wat kan groter wees as die stil en donker vrees
Wat maak dat ek my land verweer die nag oor Afrika will keer?

Oh, want swart bly swart en wit bly wit
So marsjeer ons in gelid
Want swart bly swart en wit bly wit, so marsjeer ons in gelid

Calvyn de Wet van Zyl drink 'n brandewyn en coke
En beskryf die paradys wat uit die chaos sal verrys
Na die afloop van 'n blanke coup d'etat
Na die afloop van 'n blanke coup d'etat

Calvyn de Wet van Zyl weet die land is duur gekoop
Daarom word hy meer paraat
Dra hy 'n wapen selfs op straat
Teen die bose oormag van die swart gevaar
Teen die bose oormag van die swart gevaar

En hy sê, hier by die barrikade
Is daar bitter min genade
Ja, dis waarom ons glo, en dis waarom ons bid
Want wat kan groter wees as die stil en donker vrees
Wat maak dat ek my land verweer die nag oor Afrika will keer?

Oh, want swart bly swart en wit bly wit, so marsjeer ons in gelid
Want swart bly swart en wit bly wit, so marsjeer ons in gelid
In gelid
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Calvyn De Wet Van Zyl lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol at the top of the suitcase
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid