song lyrics / Coenie De Villiers / Al lê die berge nog so blou lyrics  | FRen Français

Al lê die berge nog so blou lyrics

Performers Coenie De VilliersKyle Seconna

Al lê die berge nog so blou song lyrics by Coenie De Villiers official

Al lê die berge nog so blou is a song in Afrikaans

Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Haar woorde sal ek steeds onthou

Maar die moet julle darem weet
Maar die moet julle darem weet
Maar die moet julle darem weet
Haar woorde sal ek nooit vergeet nie

Hoe gaan 'n mens weg met 'n lekker hart?
Hoe gaan 'n mens weg met 'n lekker hart?
Hoe gaan 'n mens weg met 'n lekker hart?
Hier sit ek nou in pyn en smart

Al woon my bokkie nog so ver
Al woon my bokkie nog so ver
Al woon my bokkie nog so ver
Dan troos ek my aan die Môrester
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Al lê die berge nog so blou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the house
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol to the left of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid