song lyrics / Anton Goosen / Soete Bitterblou lyrics  | FRen Français

Soete Bitterblou lyrics

Performer Anton Goosen

Soete Bitterblou song lyrics by Anton Goosen official

Soete Bitterblou is a song in Afrikaans

Bitterblou, bitterblou
Ek hou noggal baie van jou
Die nag bring drome van jou

Bitterblou sou ek jou
Weer in my arms vou
My lippe lek vir jou binnebek
Hoe soete bitterblou
Hoe soete
Bitterblou

Bitterblou, bitterblou
Ek hou eintlik baie van jou
Die oggend lied is vir jou

Bitterblou ek mis jou
Verlang my dood na jou
My lippe lek vir jou binnebek
Hoe soete bitterblou
Hoe soete
Bitterblou

Met die vuur verteer maar die groen kom weer
As die eerste lente reëntjie aan die aarde klou
En die windjie waai en my hart lawaai
Maar die hemel kleur bly bitterblou

Bitterblou, bitterblou
Ek hou bitter baie van jou
My paaie lei almal nou na jou

Bitterblou ja, I know
Die blues het ek vir jou
My lippe lek vir jou binnebek
Hoe soete bitterblou
Hoe soete
Bitterblou

Met die vuur verteer maar die groen kom weer
As die eerste lente reëntjie aan die aarde klou
En die windjie waai en my hart lawaai
Maar die hemel kleur bly bitterblou

Bitterblou, bitterblou
Ek hou bitter baie van jou
My paaie lei almal nou na jou

Bitterblou ja, I know
Die blues het ek vir jou
My lippe lek vir jou binnebek
Hoe soete bitterblou
Hoe soete
Bitterblou

Hoe soete
Bitterblou
Hoe soete
Bitterblou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Soete Bitterblou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the bulb
2| symbol at the bottom of the calculator
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid