song lyrics / Anton Goosen / Skippietjie Skommel lyrics  | FRen Français

Skippietjie Skommel lyrics

Performer Anton Goosen

Skippietjie Skommel song lyrics by Anton Goosen official

Skippietjie Skommel is a song in Afrikaans

Skippetjie skommel
Teen die duining van die see
Dis die noord-wes wind
Wat hierdie branders gee

Dis die hande van die manne
Anderkant die beach se steen
Wat die nette vol vissies trek in die donkernag se bitter uur

Skippetjie skommel
Ken jy hierdie see meneer
Vra die lynvis man
Sy vel is gesimptelier

Dis die hande van die manne
Anderkant die buite steen
Wat die wind en die weer trotseer in die bleek wit son vel en been

Skippetjie skommel
Binne in die hawe in
En sy swaar vrag aflaai
Veilig langs die kaai

Maar skippetjie skommel
Ewe en alles verniet
Sy't jou glad nie lief nie
Sy verlaat hom in sy verdriet

Sy't hom glad nie lief nie
Sy verlaat hom in sy verdriet

Skippetjie skommel
Hy soek 'n hawe vir sy hart
Met 'n dollos muur
Veilig bestand teen smart

Is die harte van die manne
En die hand 'n gebreekte lyn
As die hart se nette skeur en die vuurtoringliggies kwyn

Skippetjie skommel
Binne in jou hawe in
En sy swaar vrag aflaai
Veilig langs die kaai

Maar skippetjie skommel
Ewe en alles verniet
Sy't jou glad nie lief nie
Sy verlaat hom in sy verdriet

Sy't hom glad nie lief nie
Sy verlaat hom in sy verdriet
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Skippietjie Skommel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the heart
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid