song lyrics / Anton Goosen / Klein Bietjie Wyn lyrics  | FRen Français

Klein Bietjie Wyn lyrics

Performer Anton Goosen

Klein Bietjie Wyn song lyrics by Anton Goosen official

Klein Bietjie Wyn is a song in Afrikaans

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, en ok vir jou

Ou Anna gee jou hand
Anna gee jou hand
Anna gee jou hand, laat ek voel of jou hart nog brand
Ou Anna jy's my blom
Anna jy's my blom
Anna jy's my blom wat van die Onderveld af kom

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, en ok vir jou

Droskyt ry, ja, jy moet droskyte ry
Droskyt ry dat jy kan seesiek kry
Bicycle ry, ja, jy moet bicycle ry
Bicycle ry dat jy kan mooi boude kry

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, en ok vir jou

En kyk hoe die auntie dans
Kyk hoe die auntie dans
Kyk hoe die auntie dans daar onder by die Waenhuiskrans
Ja, jy kan maar loer
Ja, jy kan maar loer
Ja, jy kan maar loer hoe die auntie se sterre roer

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, en ok vir jou

Kelkie sonder voet
Die kelkie sonder voet
Ek lag met my lippe, maar ek huil in my gemoed
'n Vroumens is dalk 'n slegding
'n Vrou is dalk 'n slegding
'n Vrou is dalk 'n slegding, maar baie goed om van te sing

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, en ok vir jou
Klein bietjie wyn vir my, en ok vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Klein Bietjie Wyn lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol to the right of the camera
3| symbol at the bottom of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid