song lyrics / Anton Goosen / Kalbassies lyrics  | FRen Français

Kalbassies lyrics

Performer Anton Goosen

Kalbassies song lyrics by Anton Goosen official

Kalbassies is a song in Afrikaans

Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Drie klein kalbassies liefde
Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Drie klein kalbassies liefde

Saans as die son met sy kop op die Schurveberg lê
En die skemer daal oor die lang gras neer
Dis ’n tent wat hier onder die Suiderkruis staan
’n Tent van klip gebou, ’n kaya teen die stormweer

En die bokkie van my, sy staan by my, sy staan my by
Sy’s lief vir my, sy’s binne my, sy’s rondom my
Sy praat met my in stilte
Sy praat hier binne-in my

Bokkie, wil jy my hê?
Bokkie, wil jy by my kom lê vanaand?
In die holtes van my hande
In die holtes van my hande

Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Drie klein kalbassies liefde
Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Drie klein kalbassies liefde

Bokkie, wil jy my hê?
Bokkie, wil jy by my kom lê vanaand?
In die holtes van my hande
In die holtes van my hande

Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Drie klein kalbassies liefde
Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Twee klein kalbassies liefde

As die son in die oggend die doringboom soen
Die donker nag word weer wit gespoel
En sy lag soos die blomme van ’n somerseisoen
’n Warm waterval, wat dan oor my spoel

En die bokkie van my, sy staan by my, sy staan my by
Sy’s lief vir my, sy’s binne my, sy’s rondom my
’n Wolkaros van vrede
Wat ons teen die wêreld wy

Bokkie, wil jy my hê?
Bokkie, wil jy by my kom lê vanaand?
In die holtes van my hande
In die holtes van my hande

Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Twee klein kalbassies liefde
Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Twee klein kalbassies liefde

Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra, drie klein kalbassies, sy dra
Twee klein kalbassies liefde

Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Twee klein kalbassies liefde

Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Drie klein kalbassies liefde

Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Twee klein kalbassies liefde

Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kalbassies lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol at the top of the helmet
3| symbol at the top of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid