song lyrics / Anton Goosen / Josie-Josie lyrics  | FRen Français

Josie-Josie lyrics

Performer Anton Goosen

Josie-Josie song lyrics by Anton Goosen official

Josie-Josie is a song in Afrikaans

Josie-Josie
Josie-Josie
Moenie jou drome laat natreën nie

Josie-Josie
Josie-Josie
Bly soos jy is
’n Mens vol mens

Hoe kan ek vertel
Hoe dit is om vry te wees?
Vry soos ’n duif aan die blou lug vasgebind

Om die wind te sit en soen
En met iemand oud te word
En die flenters en die liefde dan saam op te tel

Josie-Josie
Josie-Josie
Moenie jou drome laat natreën nie

Josie-Josie
Josie-Josie
Bly soos jy is
’n Mens vol mens

Hoe kan ek vertel
Hoe dit is om lief te wees?
Met my hart so op my mou
Vir ’n vrou te sit en sing

En te soek na als wat waar is
En die boodskap uit te dra
As my hart vannag so bewe en ver deur my spoel

Josie-Josie
Josie-Josie
Moenie jou drome laat natreën nie

Josie-Josie
Josie-Josie
Bly soos jy is
’n Mens vol mens

Hoe kan ek vertel
Wat dit is wat ek aan glo?
As ek elke dag, van voor af leer om verder as ver te sien

As die ster van Bethlehem
Deur my trane voor my dans
En die lig in die vallei, deur die ruimtes weggedra word

Josie-Josie
Josie-Josie
Moenie jou drome laat natreën nie

Josie-Josie
Josie-Josie
Hurk by die sterre
’n Mens vol mens

Josie-Josie
Josie-Josie
Moenie jou drome laat natreën nie

Josie-Josie
Josie-Josie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Josie-Josie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the suitcase
2| symbol at the top of the eye
3| symbol to the right of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid