song lyrics / Anton Goosen / Groen Blomme lyrics  | FRen Français

Groen Blomme lyrics

Performers Anton GoosenLienka

Groen Blomme song lyrics by Anton Goosen official

Groen Blomme is a song in Afrikaans

Ek bring jou groen blomme
Om jou huis te versier
Ek bring droeë brandhout
Vir jou kaggel se vuur

Ek bring seepampoentjies
Perdjies uit die see
Gedroogte seewier
En groen blomme in my 4x4

En sou 'n nuwe dag aanbreek
En ons twee word een
Ruil ek alles vir jou liefde
En vir 'n borreltjie eerste lente reën

En sou 'n nuwe dag aanbreek
En ons twee word een
Ruil ek alles vir jou liefde
En vir 'n borreltjie
Eerste lente reën

Borreltjie eerste lente reën

Ek bring jou groen blomme
Uit ons moeder natuur
Klippies van ver af
Om jou hart sag te skuur

Ek bring Steinbeck boeke
En die hoogland se sneeu
En wierook en vuur
En groen blomme in my 4x4

En sou 'n nuwe dag aanbreek
En ons twee word een
Ruil ek alles vir jou liefde
En vir 'n borreltjie eerste lente reën

En sou 'n nuwe dag aanbreek
En ons twee word een
Ruil ek alles vir jou liefde
En vir 'n borreltjie
Eerste lente reën

Vir 'n borreltjie
Eerste lente reën

Borreltjie eerste lente reën
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Groen Blomme lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the trash
2| symbol at the bottom of the clock
3| symbol to the left of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid