song lyrics / Anton Goosen / Die Seewater Is Blou lyrics  | FRen Français

Die Seewater Is Blou lyrics

Performer Anton Goosen

Die Seewater Is Blou song lyrics by Anton Goosen official

Die Seewater Is Blou is a song in Afrikaans

En die seewater is blou
Die woorde van my lente koppie sal ek onthou
Totdat Tafelberg sink in die see
Sal ek my liefde net vir jou gee

Tyd vir 'n port en pannekoek
Winter tyd is om die hoek
Die supermark se DIY's het alles
Behalwe wat jy soek

Dis boeretroos in die koffie kan more ou vrou more ou man
Stadig kêrels voor by die draai boer se wa is swaar gelaai
En brandewyn het nie brieke nie

En die seewater is blou
Die woorde van my lente koppie sal ek onthou
Totdat Tafelberg sink in die see
Sal ek my liefde net vir jou gee

Die is nie die see nie dis die strande van cement
Dit is strate sonder skulpe stad soos skoene sonder sole meneer president
Die selle ou verhale herhaal vir elke hoë ideaal
Te veel te ver voor uit betaal
Growing old still searching for heart of gold

En die seewater is blou
Die woorde van my lente koppie sal ek onthou
Totdat Tafelberg sink in die see
Sal ek my liefde net vir jou gee

Hey welkom terug hier in die ou Gauteng
Ou Sarie Marais gaan koppies koffie bring
Het jy weg gehol of is dit nader na?
Dalk dog jy nog hierdie is die ou Transvaal

En die seewater is blou
Die woorde van my lente koppie sal ek onthou
Totdat Tafelberg sink in die see
Sal ek my liefde net vir jou gee
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Seewater Is Blou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of magnifying glass
2| symbol to the left of the cloud
3| symbol to the left of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid