song lyrics / Anton Goosen / 24 Uur lyrics  | FRen Français

24 Uur lyrics

Performers Anton GoosenKlopjag

24 Uur song lyrics by Anton Goosen official

24 Uur is a song in Afrikaans

Op 'n springkasteel
Bou ek 'n lugkasteel
Ek wonder hoe dit sal wees
Ek wonder hoe jy my lees

Want ek dink alweer
Ek dink aan elke keer
Ek moet jou vergeet ek weet ek sweer ek probeer ma' ek kannie

24 Uur was genoeg vir jou om alles in twee te vou
24 Uur en ek wonder by myself hoe lank gaan hierdie girl
In my kop nog delf?

Jy's 'n lucky strike
Al is dit nou net vir iemand anders
Jy brand korter en korter soos die lont van 'n bom
En as jy ontplof byt die wêreld in jou stof

Jy is elke boek
Wat nog ooit geskryf was
Jy weet mans is van hemel en vrouens
Van Verkeerdevlei

24 Uur was genoeg vir jou om alles in twee te vou
24 Uur en ek wonder by myself hoe lank gaan hierdie girl
In my kop nog delf?

Hello, hoe gaan dit, goed dankie met jou, nee ag wat ek is rustig
Dis goed om te hoor
So hoe gaan dit met jou ma-hulle?
Nee, dit gaan, dit gaan goed dankie, hoe gaan dit met jou ma-hulle?
Dit gaan ook goed dankie, hulle worry net vreeslik want ek skryf nou baie toetse
Ja ag wel ek, ek ken van toetse
Ek druip jou altyd
Sonder herre of siekes, beëdigde verklarings of slim praatjies met proffies

24 Uur was genoeg vir jou om alles in twee te vou
24 Uur en ek wonder by myself

24 Uur was genoeg vir jou om alles in twee te vou
24 Uur en ek wonder by myself
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 24 Uur lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the eye
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol at the top of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid