paroles de chanson / Retief Burger parole / Loof Hom Met Die Tromme / Die Liefde Van Jesus lyrics  | ENin English

Paroles de Loof Hom Met Die Tromme / Die Liefde Van Jesus

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Loof Hom Met Die Tromme / Die Liefde Van Jesus par Retief Burger lyrics officiel

Loof Hom Met Die Tromme / Die Liefde Van Jesus est une chanson en Afrikaans

Loof Hom met die tromme, loof Hom met die harp
Loof Hom met die klinkende simbale
Alles wat asem het, loof loof die Here
Alles wat asem het, loof
Loof die Heer

Loof Hom met die tromme, loof Hom met die harp
Loof Hom met die klinkende simbale
Alles wat asem het, loof loof die Here
Alles wat asem het, loof
Loof die Heer!

Prys Hom met jul stemme, prys Hom uit die hart
Prys Hom in die hemel en op aarde
Alles wat asem het, loof loof die Here
Alles wat asem het, loof
Loof die Heer!

Die liefde van Jesus is wonderbaar
Wonderbaar
Wonderbaar
Die liefde van Jesus is wonderbaar
Wonderbaar vir my

Kom ons verheerlik Sy naam
Kom ons verheerlik Sy naam
Die mense verander maar Jesus nooit
Kom ons verheerlik Sy naam

Dat Hy my gered het, is wonderbaar
Wonderbaar
Wonderbaar
Dat Hy my gered het, is wonderbaar
Wonderbaar vir my

Kom ons verheerlik Sy naam
Kom ons verheerlik Sy naam
Die mense verander maar Jesus nooit
Kom ons verheerlik Sy naam (Oh, oh, oh)
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Loof Hom Met Die Tromme / Die Liefde Van Jesus

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'horloge
2| symbole en bas de l'ampoule
3| symbole à gauche de la calculatrice
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid