paroles de chanson / Retief Burger parole / Laat Dit Juig lyrics  | ENin English

Paroles de Laat Dit Juig

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Laat Dit Juig par Retief Burger lyrics officiel

Laat Dit Juig est une chanson en Afrikaans

Hoor jy die gedreun van duisend skare?
'n Volk wat al hoe nader begin kom
En hoor jy die geklop van duisende harte?
Almal met 'n passie net vir Hom

Mense wat doen wat hul sê
Leef wat hul glo
En mense wat die kruis se kreed
Luidkeels lank verrys

Laat dit juig, laat dit druis deur elke hart en elke huis
Dat Jesus die vyand reeds verslaan het
Laat dit juig, laat dit druis van die bloedbevlekte kruis
Dat die wêreld sal buig en elke mens sal bely
As die Koning van Glorie weer verskyn
Laat dit juig

En hoor jy die geroep van 'n honger wêreld
Met harte wat in stukke orals lê?
En hoor jy die gehuil van 'n Vader?
Wat na my en jou toe draai en vir ons sê

Wees julle mense wat doen wat hul sê
Leef wat hul glo
En mense wat die kruis se kreed
Luidkeels lank verrys

Laat dit juig, laat dit druis deur elke hart en elke huis
Dat Jesus die vyand reeds verslaan het
Laat dit juig, laat dit druis van die bloedbevlekte kruis
Dat die wêreld sal buig en elke mens sal bely
As die Koning van Glorie weer verskyn

Laat dit juig, laat dit druis deur elke hart en elke huis
Dat Jesus die vyand reeds verslaan het
Laat dit juig, laat dit druis van die bloedbevlekte kruis
Dat die wêreld sal buig en elke mens sal bely
As die Koning van Glorie weer verskyn
Laat dit juig
Laat dit juig
Laat dit juig

Kom aan, laat dit juig
Laat dit juig
Laat dit juig
Laat dit juig
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Laat Dit Juig

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du téléviseur
2| symbole en haut de la maison
3| symbole en bas de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid