paroles de chanson / Retief Burger parole / In Die Middel Van Die Storm lyrics  | ENin English

Paroles de In Die Middel Van Die Storm

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson In Die Middel Van Die Storm par Retief Burger lyrics officiel

In Die Middel Van Die Storm est une chanson en Afrikaans

In die middel van die storm, sal ek
Op U bly vertrou
In die middel van die storm, sal ek
My oë op U hou
Spreek net een woord
En die storm sal stil word

In die middel van die storm, staan ek
Met hande omhoog
In die middel van die storm, staan ek
Vas in geloof
Spreek net een woord
En die storm sal stil word

Al slaan die golwe en die branders breek
Al woed die wind en dreig die vrees
Glo ek U regeer
Glo ek U is Heer in die middel van die storm

In die middel van die storm, sal ek
U getrouheid onthou
In die middel van die storm, sal ek
U almag aanskou
Want U
Is steeds goed en elke storm sal stil word

Al slaan die golwe en die branders breek
Al woed die wind en dreig die vrees
Glo ek U regeer
Glo ek U is Heer in die middel van die storm

Al skree die twyfel, is Hy regtig daar?
Al val my hele lewe uitmekaar
Weet ek U regeer
Weet ek U is Heer in die middel van die storm

In die middel van die storm

Waar U is
Is daar rus
Selfs hier
In die storm
Ek sal bly glo
Ek sal bly sing
Net hier
In die storm

Waar U is
Is daar rus
Selfs hier
In die storm
Ek sal bly glo
Ek sal bly sing
Net hier
In die storm

Al slaan die golwe en die branders breek
Al woed die wind en dreig die vrees
Glo ek U regeer
Glo ek U is Heer in die middel van die storm

Al skree die twyfel, is Hy regtig daar?
Al val my hele lewe uitmekaar
Weet ek U regeer
Weet ek U is Heer in die middel van die storm
In die middel van die storm
In die middel van die storm
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de In Die Middel Van Die Storm

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du casque
2| symbole en bas de l'appareil photo
3| symbole à droite de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid