paroles de chanson / Retief Burger parole / Immanuel lyrics  | ENin English

Paroles de Immanuel

Interprète Retief Burger

Paroles de la chanson Immanuel par Retief Burger lyrics officiel

Immanuel est une chanson en Afrikaans

Here
Ek voel so verlore
En U voel so ver
Maar ek dors na U

En vrede
Is 'n vreemdeling vir my
Tog weet ek dat die waarheid groter is
As wat ek nou voel

Want U is naby my
U bly binne my
U is orals

Want U is naby my
U bly binne my
U is orals
U is orals

U is hier
Here hier
Dis al waarvoor ek leef
Dit bly vir my genoeg
Dat U by my is

U is hier
Here hier
Breek deur my ongeloof
Sodat ek weer kan sien
Dat U by my is
Immanuel

En waarom
Bly ek steeds tevrede
Om op die kantlyn te bly staan
As ek weet daar is soveel, soveel meer?

En Vader
Kom deurdrenk my met U Gees
Sodat ek weer my diepste troos in U veilige arms kan vind

Want U is naby my
U bly binne my
U is orals

Want U is naby my
U bly binne my
U is orals
U is orals

U is hier
Here hier
Dis al waarvoor ek leef
Dit bly vir my genoeg
Dat U by my is

U is hier
Here hier
Breek deur my ongeloof
Sodat ek weer kan sien
Dat U by my is
Immanuel
Immanuel
Immanuel (God met ons)
Immanuel (God met ons)
Immanuel
Hier by my

U is hier
Here hier
Dis al waarvoor ek leef
Dit bly vir my genoeg
Dat U by my is

U is hier
Here hier
Breek deur my ongeloof
Sodat ek weer kan sien
Dat U by my is
Immanuel
Immanuel
Immanuel
Immanuel
Immanuel
Hier by my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Immanuel

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la poubelle
2| symbole à gauche de la maison
3| symbole à gauche de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid